Spoegwolf Raas in Die Straat Lyrics
As dit raas in die straat
Dink ek aan jou
Op die bed met jou bril aan
Jou vierkanthorlosie is vyf minute vroeg
Wel, ek het dertig jaar gewag
As dit swaar om my raak
Strek ek na jou
Kan jy my uit my hel help?
Nee, ek sal saam met jou val
Waarookal jy val
Wel, ek het dertig jaar gewag

